Juniors

In die Graad 1-6 fase word die kinders Bybelreisigers genoem, om daarmee aan te toon dat hulle deur die
Bybel reis en groot ontdekkings maak. Soos hulle op reis gaan leer hulle die Bybel ken.

Die volwasse geloofsmentors staan bekend as toergidse, om iets van die avontuurlikheid van die reis uit
te beeld. “Ons is vas oortuig dat dit die fase is waarin kinders begin om die groot stories/narratiewe van
God deel te maak van hulle eie lewensreis – en op die manier die Ou- en die Nuwe Testament leer ken”, sê
Deon Kitching.

Meer en meer gemeentes besef dat die sukses van Modkats in die hele pakkie lê. Dit beteken dat dit belangrik
is om ook die Modkats Juniors se materiaal te gebruik in jou hele aanpak.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s

%d bloggers like this: