Registrasievorm

Klik hier om die aanlyn inskrywingsvorm te voltooi

Baie welkom in die Modkats-familie! Aan almal wat vir die eerste keer aansluit: ons hoop julle gaan ons produkte baie sinvol vind. Aan almal wat vantevore van Modkats gebruik gemaak het en weer vir 2015 inskryf: baie dankie!

Elke gemeente moet die vorm voltooi, al het hulle vantevore van ons produkte gebruik gemaak. Voltooi asseblief al die velde in die vorm.

Op grond van die gegewens wat julle vir ons hier verskaf kan ons die wiel aan die rol sit om die materiaal by julle te kry en kan die aksie begin.

Deon Kitching (Hoof Modkats)

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s

%d bloggers like this: