Hoopvolle Gesinne

HOOPVOLLE GESINNE

HOOPVOLLE GESINNE INLIGTINGSBROSJURE – KLIK HIER OM AF TE LAAI

Wat is HOOPVOLLE GESINNE?

HOOPVOLLE GESINNE is ‘n projek wat enige gemeente in die land, groot of klein, kan loods, om op ‘n deurlopende basis die gesinne in hulle gemeente toe te rus om mekaar te ondersteun en op te bou om as kinders van God vir sy Koninkryk te lewe (geloofsvorming en dissipelskap).

Die program-materiaal is in Afrikaans en daarom sal net Afrikaanse gemeentes daarby baat vind. MAAR, en dis belangrik, die materiaal is Bybels-gefundeerd en kan deur enige kerk of huiskerk in Suid Afrika, of selfs buite Suid Afrika, gebruik word.

Wat is die hoof-fokusarea van HOOPVOLLE GESINNE?

Die hele projek gaan oor VERHOUDINGS! Soos Jesus Christus ons geleer het (SIKLUS 1), met die res van ons familie in die huis, wat omgee vir mekaar (SIKLUS 2), met die mense in ons buurt, skool en gemeenskap (SIKLUS 3) en dan met mense en omstandighede wat ver van ons af lewe! (SIKLUS 4).Met ander woorde hoe reik ons familie sover uit?

Waar kom die gedagte vandaan? Lees verder

Inligting in verband met Siklus 1 –klik hier

Inligting in verband met Siklus 2 –klik hier

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s